Tell your friends about this item:
'n Ander mens Zirk Van Der Berg
'n Ander mens
Zirk Van Der Berg
Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reeling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerlei lekker dinge aan haar lyf.
240 pages
| Media | Books Paperback Book (Book with soft cover and glued back) |
| Released | January 21, 2019 |
| ISBN13 | 9780795709166 |
| Publishers | Kwela Books |
| Pages | 240 |
| Dimensions | 234 × 156 × 17 mm · 394 g |
| Language | Afrikaans |